| Modulekode | LEX 851 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Inleiding tot die basiese konsepte van die leksikografie; tipologie van die woordeboek; struktuur van die leksikon; preskriptiewe vs deskriptiewe woordeboeke; behoeftebepaling; problematiese aspekte van lemmatisering; bou van korpusse; kruisverwysing as leksikografiese hulpmiddel; inleiding tot die vak leksikografie. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App